011210coverposterrz
SARIE

SARIE – Desember 2010

Natasha: “My eerste Kersfees sonder my kinders”
Vergifnis haar grootste geskenk aan haarself

Kies jou Kersfees (ons dek 4 feestafels)
- onder die bome
- by die see
- tussen stadsliggies
- met jou koestergoed

Almal se Liefling-fliek
Sonja Herholdt oor Botox en hip wees
+ Bobby & Lika in partytjiemodes

2 diëte vir voor en ná die feestyd

HELP! Hier kom die familie
Vakansie sonder stry

6 Sarie.com-bloggers:
“Die oomblik toe ek gewéét het”