sarie_june2010_coverr
SARIE

SARIE – Junie 2010

Binneland se Pippa vind nuwe liefde ná 10 jaar-verhouding.
Raai net wie?

Eksklusief!
Schalk Burger se kleinsus vertel 2 jaar na haar skok-verhaal:

“Ek is nie ‘n slagoffer”

Lianie May: “Dít maak van my ‘n boeremeisie”

Help! Ek val altyd vir die verkeerde man.

Bederf jouself dié winter + 16 nuutste stewels, smeul-oë in 6 stappe

Ons onthul SARIE se Bruidspaar van die Jaar 2009!