SARIE KOS

SARIE KOS Somer 2010/11

SOMERFEES!
– Slaai word ‘n super-ete – 12 van die koelstes
– Kouevleis vir warm dae
– Poedings in net 5 minute

Pretoria ken van aartappelslaai
Hier’s ons wenners!

Lekkerste ham – makliker as wat jy dink
+ ons wys jou hoe

Vakansie-koekies gesond met
amandels, hawermout, rosyne

Beste broodjies
van gesinskos tot spogkos