Begintyd: 10:00 'n Dag en nag gepak met familie pret, met die "Parlotones", Jason Hartman - die "Idols Fame" en Bosveldklong, rivier bootritte, baie kinder pret ook, Kos stalletjies, Bier Tent, reg op die oewer van die Vaal Rivier. Ons is net 45 minute van Johannesburg.