Foto deur Micky Hoyle

SARIE KOS JUN/JUL 2012
Bykos

Croutons

Dis van Franse oorsprong en veral gewild in Caesar-slaai. Dis klein stukkies (veral ou) brood wat gebraai of gerooster word. Sny 6 snye witbrood se korsies af. Verdeel elke sny in 9 blokkies. Verhit sowat 125 ml olyfolie in pan. …

Lees verder
Foto deur Micky Hoyle
Resepte

Karamelsous

Resep deur Nadège Lepoittevin-Dasse Karamelsous • 100 g (125 ml) suiker • 125 ml room • 10 ml pienk sout Plaas suiker in middelslag-kastrol en roer oor lae hitte met ’n houtlepel tot dit begin smelt. Voeg room en sout by en …

Lees verder
Foto deur Micky Hoyle
Resepte

Soetrissiesous

Resep deur Nadège Leipoittevin-Dasse Soetrissiesous • 1 rooi soetrissie, skoongemaak • 1 knoffelhuisie • 60 ml olyfolie • 125 ml jogurt • hand vol kasjoeneute • groot knippie rooipeper Sny soetrissie in growwe stukke en plaas saam met res van bestanddele …

Lees verder