ploughmans_lunch
Resepte

Seekosbord

Die Britte se “ploughman’s lunch” is ’n koue middagmaal wat veral in pubs voorgesit word. Oorspronklik was dit koue vleise, kase, piekels en brood wat met ’n biertjie afgesluk is. Ek vervang die vleis met seekos.

Lees verder