#SARIESondag

Gesellig en gemaklik vir #SARIESondag met laktosevrye geregte

Dis soms moeilik om almal met spesifieke dieetvoorkeure te akkommodeer. Vir dié week se #SARIESondag maak ons laktosevrye* geregte en kuier gesellig en gemaklik om die etenstafel. 

*As jy nie laktosevry wil kook nie, kan jy die laktosevrye jogurt met gewone ongegeurde jogurt vervang.

Blaai deur die galery vir dié week se #SARIESondag-resepte

Kool-en-wortelslaai

Kry die resep hier

Kruiehoender oor die kole

Kry die resep hier

Jogurt-en-kruiebrood

Kry die resep hier

Beetsop

Kry die resep hier

Suurlemoen-ys-mousse

Kry die resep hier

Jou spyskaart 

Ons het spesiaal dié spyskaart ontwerp vir hierdie week se ete. Jy kan dit ook HIER gratis aflaai.

Sondagmiddagete Spyskaart

Soek jy slim idees en wenke om jou kosmaak glad te verloop? Klik HIER.

Slim idee om jou tafel te dek! 

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, deel sy wenke om die beste #SARIESondag te hê. Lees hier!