Glutenvry

Patat-toast

Sny jy brood uit? Hier’s ’n manier om jou toast te eet. Plaas skywe patat in die broodrooster (toaster) – dis maklik, vinnig én glutenvry!  Al wat ’n foodie is, deel nou hul #sweetpotatotoast-foto op sosiale media. En dis so maklik soos …

Lees verder
Bykos

Lagieslaai

SARIE-kollega Lucelle Hough pak graag haar slaai in lagies in ’n bottel, en dit lyk altyd so mooi vars en aanloklik. genoeg vir 4 • 250 g quinoa (soort saadjie) • 500 g dik repe spek • 2 mielies • …

Lees verder