FOTO Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

Kos

Geure van kaneel

Dit reën tog te lekker en wat is nou meer sinoniem met reën as die geur van kaneel in die lug en die afwagting van tuisgemaakte pannekoek!

Die beste bestanddeel vir die perfekte pannekoek? Hou by suurlemoensap en kaneelsuiker, sê SARIE KOS-redakteur Barbara Joubert.

Die tradisionele gunsteling

Klik hier vir die resep

sk1006.goedvoel3

Pannekoek met Nutella

Klik hier vir die resep

FOTO: Micky Hoyle SARIE KOS Augustus/September 2014

FOTO: Micky Hoyle SARIE KOS Augustus/September 2014