Kos

Jou week se etes: Onder R200 & binne 30 minute

Die kospryse het vanjaar al talle kere gestyg, die petrolprys en wisselkoers doen ons geen guns nie en die ekonomie knyp maar.

Dié week eet ons aandetes wat jy binne 30 minute kan berei – vir onder R200.

Het jy enige wenke om geld te spaar in die kombuis? Laat ons weet in die kommentaarblokkie hieronder of op sosiale media.

Gebakte lam met gegeurde rys

FOTO Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

 

Gevulde aartappels met spek en suurroom

FOTO Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

 

Steak met tjips en eier

FOTO Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

 

Spaghetti met olywe en tuna

FOTO Donna Lewis

FOTO Donna Lewis

 

Gestoofde hoender

FOTO Donna Lewis

FOTO Donna Lewis