Julle resepte

skaapboud in soetwynsous

1 skaapboud

1 pakkie bacon in stukkies gesny

1 groot ui

6 baba aartapels

Speserye – tiemie, vars rosemary, garlic, sout en swart peper

3 koppies soet wit wyn

Halwe koppie room

So maak mens: Maak snye in die boud en stop met spices en die bacon so veel as moontlik.

Stel oond op 180 grade.

Gooi die uie in oondbak, gooi di soetwyn in.as boud klaar gespice is van binne en buite,

Sit in die wyn. Sit deksel op en bak vir 2 ure. Na 2 ure haal uit en maak seker daar is genoeg

Vloeistof. Sit nou die aartapels by. Bak vir nog 2 ure, voeg nou die room by. Dien op saam

Stampmielies en groente. En walla….

Sien ander resepte