img00680_20110204_1239
Julle resepte

Varknekrol met peppers en chillies

Benodig

Varknekrol

1 geel pepper

1 rooi pepper

1 groot rooi ui

‘n paar heel chillies

garlic

1 el sweet chillie sous

Sout en peper

Olyf olie

Braai die varknekrol in olyfolie en voeg dan die gesnyde peppers, chilies, sweet chillie sous en garlic by. Voeg sout en peper by. Braai net tot die peppers sag is en die varknekrol geseel is. Haal van stoofplaat af. Oond op 200 grade, bak net die rol op stoofplaat in die oond vir 20 min. Haal uit laat paar munite rus. Terwyl die rol rus warm weer die pan met die peppers en uie. Sny die rol in skuins snye. Plaas die pepper mix op ‘n bord en plaas die rol bo op, vat van die olie waarin als gebraai was en drup bo op die gesnyde vleis

Sien ander resepte