Beet-en-Prosciuttoslaai
Issues

Beet-en-prosciuttoslaaislaai

20 Minute
Genoeg vir 4

Sny 450g gaar beet in kwarte. Sny 3 wiele fetakaas in wiggies. Rangskik 80g bronkors op ń groot opdienbord. Breek 140g prsciutto in stukke en rangskik saam met beet en fetakaas op bronkors. Klits 100ml olyfolie, 30ml witwyn-asyn, 5ml suiker en 1 fyngekapte knoffelhuisie saam in ń mengbakkie en geur met sout en varsgemaalde swartpeper. gooi slaaisous oor slaai en sit voor.