Oondgebakte kaas
Bykos

Oondgebakte kaas

’n Heerlike dag verdien om in styl afgesluit te word, soos met dié oondgebakte kaas terwyl die son sak (of opkom!) saam met goeie brandewyn. genoeg vir 10 • 2 groot briekase in bamboesboksies • 10 – 12 vars vye • 100 g granaatpitte …

Lees verder
Aartappelbrood
Bykos

Aartappelbrood

Verruil vanjaar gebraaide aartappels op jou feestafel vir hierdie Aartappelbrood. Dis heerlik met sagte botter. genoeg vir 2 brode • 1 x 10 g-sakkie kitsgis • 250 ml louwarm water • 100 g (180 ml) koekmeel • 170 g aartappel, gekook tot …

Lees verder
Gemarineerde Beet
Bykos

Gemarineerde beet

Kyk by jou supermark vir interessante beet. Jy kry dit deesdae in verskillende kleure. genoeg vir 6 • 12 klein baba-bete (geel) • 150 ml olyfolie • 50 ml korrelmosterd • + sout en varsgemaalde swartpeper Gebruik mandoliensnyer en sny beet in papierdun …

Lees verder
Vleisbotter
Bykos

Vleisbotter

Sit hierdie geurige vleisbotter saam met die tuisgebakte brood voor. • 250 g-pak opgekapte spek • 225 g chorizo-wors, fyngesny • 500 g gesoute botter Verhit braaipan tot warm en droogbraai spek en wors tot goudbruin en bros, sowat 5 – 8 minute. …

Lees verder