‘Plaasjapie’ groet Liezle: ‘Ek het nog baie om te gee en te deel!’
Net soos in die werklikheid, is die lewe op die plaas onvoorspelbaar en nooit maklik nie. So het Liezle Wiese (56), ’n verkoopsverteenwoordiger en bemarker in die konstruksiebedryf van Germiston, op die harde manier geleer.