Foto deur Micky Hoyle

SARIE KOS FEB/MAART 2013

Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS FEB/MAART 2013

Bykos

Framboos-en-roomkaas-bruschetta

Hierdie ongewone kombinasie maak ʼn heerlike ligte middagete
(genoeg vir 4)

  • 250 g roomkaas
  • 4 snye bruschetta
  • 100 g sagte bokmelkkaas (chevin)
  • 125 g vars frambose
  • vars roketblare

Smeer roomkaas op ’n sny bruschetta. Sny bokmelkkaas in skywe en plaas ’n paar skywe op roomkaas. Rangskik die vars frambose bo-op en rond af met roket.