Foto deur Micky Hoyle

Foto deur Micky Hoyle

Bykos

Gedroogde appelringe stap vir stap

Gedroogde vrugte is so deel van ons kultuur. Maak jou eie gedroogde appelringe om net so te eet of as versiering saam met gebak te gebruik

Stap 1. Verhit oond tot 50 °C. Meng suiker, water en suurlemoensap saam in ’n klein kastrol. Roer en bring tot kookpunt.

Stap 1

Stap 1

 

 

 

 

 

 

 

 

Stap 2. Sny appels so dun as moontlik.

 

Stap 2

Stap 2

 

 

 

 

 

 

 

 

Stap 3.Doop appels in warm stroop en plaas op bakpapier.

 

Stap 3

Stap 3

 

 

 

 

 

 

 

 

Stap 4. Plaas op bakplaat en sit in oond. Draai die appels ná sowat 2 uur om. Dit sal nog so 2 uur neem om verder uit te droog.

 

Stap 4

Stap 4