Foto's deur Micky Hoyle

Bykos

Pietersielie-suurlemoen-en-knoffelbotter

• 100 g botter, kamertemperatuur
• gerasperde skil van
1 suurlemoen
• sowat 6 basiliekruidblare, geskeur
• sowat 30 ml pietersielie, fyngekap

Maak seker die botter is sag en meng al die bestanddele goed saam. Vul ’n klein konfytbotteltjie en maak toe. Hou in yskas tot benodig.