Foto's deur Micky Hoyle

Foto's deur Micky Hoyle

Bykos

Tagliatelle met parmesaankaas-en-bottersous

  • 1 pak (500 g) tagliatelle-pasta
  • 100 g botter
  • 2 knoffelhuisies, fyngekap
  • 100 g parmesaankaas

Kook pasta volgens aanwysings op pak. Smelt botter in ’n kastrol en voeg knoffel by. Dreineer die pasta en gooi in kastrol met gesmelte botter. Voeg kaas by en meng goed. Sit dadelik voor saam met lamstjops en salsa verde.