Bykos

Bykos vir jou braai – vir die banters

Die beplanning van ’n spyskaart fokus gewoonlik op die hoofgereg, en dikwels is dit dan ’n gesukkel om die regte bykos te kies. Hier is 5 smulresepte – álmal sonder koolhidrate!

Gebakte eiervrug met koljanderjogurt

Kry die resep hier

Herman se blomkoolrys

Kry die resep hier

Spruitkool met parmesaanroom

Kry die resep hier

Gemarineerde soetrissie en sampioene

Kry die resep hier

Aspersies met gebraaide amandels

Kry die resep hier