Drankies

Pomelo-blos

’n Verfrissende skemerdrankie wat jy vinnig aanmekaarslaan met brandewyn uit jou kas.  • 1 deel brandewyn • 2 dele pomelosap • suiker na smaak • 1 deel sodawater • sitrusskywe Meng brandewyn, pomelosap en suiker. Roer tot suiker opgelos het. Skink …

Lees verder
Framboos-Mojito
Drankies

Framboos mojito

Dié Mexikaanse drankie maak jy met bevrore frambose. Dis heerlik verfrissend – met of sonder alkohol. genoeg vir 8 • 400 g bevrore frambose • 200 ml wit rum • 6 lemmetjies, gehalveer • + kruisement (opsioneel) Plaas frambose in voedselverwerker engooi …

Lees verder