Foto deur Micky Hoyle

SARIE KOS APRIL/MEI 2013

Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS APRIL/MEI 2013

Drankies

CAFFÈ LATTE

Verhit 200ml volroommelk in ʼn kastrol tot net voor kookpunt. Klits tot melk tot ʼn lekker skuim vorm. Gooi in glas. Gooi 50ml espresso-koffie by net voor jy die latte drink.