1kelloggs
Drankies

Dadel-en-rysmelk-smoothie

Begin jou dag met jou ontbyt in ’n glas! Dadels is veselryk en met Kellogg’s kan jy nie verkeerd gaan nie. 

kelloggstag

genoeg vir 2

• 1 hand vol dadels, geweek in 250 ml lemoensap
• 1 hand vol All-Bran Flakes of Special K
• 1 hand vol gevlokte amandels
• 2 piesangs, geskil en gevries
• 250 ml rysmelk
• kruisementblare vir garnering
• ekstra gevlokte amandels vir voorsit


Plaas al die bestanddele in voedselverwerker en maak op hoë spoed fyn tot gladde mengsel. Gooi in glase en garneer met kruisement en ekstra amandels.

kellogg's SYG logo

JY KAN WEN

Daar’s verskillende maniere waarop jy jou dag reg kan begin. Ons wil weet hoe jy jou en jou gesin wakker en gereed vir die dag kry. Hoe kikker jy jou ontbyttafel op? Laai jou resep op www.shakeupyourwakeup.co.za en kry toegang tot ander Kellogg’s-aanhangers se resepte.

Tot November sal vier mense se lekker resepte met ’n geskenkbewys van R1 000 elk beloon word.

Lees meer oor Kellogg’s se Shake up your wake up-veldtog HIER.

SHakeUp-Digitorial1