Drankies

Pienkpomelo-en-ment-martini

(1 drankie)

  • 5 vars mentblare
  • 12,5 ml loperige heuning
  • 30 ml pienkpomelo-sap
  • 30 ml vodka
  • 10 ml lemmetjiesap

Kneus die mentblare in die vloeistof, skud en gooi deur ’n siffie in ’n martini-glas. Versier met pomelo-skil.