Foto deur Micky Hoyle

SARIE KOS APRIL/MEI 2013

Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS APRIL/MEI 2013

Drankies

Warmsjokolade-drankie

Verhit 250ml melk in ʼn kastrol. haal af van hitte net voor melk begin kook. Voeg 100g melksjokolade by en roer tot gesmelt. Gooi in glas. Klits 100ml room styf en skep bo-op. Sif klein bietjie kakao oor.