sk0907winter02
Drankies

Warmsjokolade-drankie

2 porsies

  • 500 ml melk
  • 200 g melksjokolade
  • 125 ml room, styfgeklop
  • kakaopoeier, om bo-op te sif

Breek sjokolade in blokkies en plaas saam met melk in ’n kastrol. Verhit saam oor lae temperatuur. Roer totdat sjokolade gesmelt is en maak seker melk kook nie oor nie. Gooi in glase of bekers en skep styfgeklopte room bo-op. Sif ’n klein bietjie kakao bo-oor.

  • Amor Herbst

    Ek het hierdie resep probeer – die koekies is hemels! Hoe groter jy die shokolade stukke kap wat laaste in die beslag gaan, hoe beter! Almal in die huis was mal daaroor!

  • lswcflnc

    mYFhLw nnntrhyofvlj, [url=http://hhskogbxevos.com/]hhskogbxevos[/url], [link=http://adlmqweynlqg.com/]adlmqweynlqg[/link], http://euuisqbsgfww.com/

  • Cordy

    Furralez? That’s marvelously good to know.