Gebak

Tiramisu-frambooskoek

Dié Italiaanse nagereg bestaan uit sponsbeskuitjies wat in koffie gedoop is en dan in lae gepak  word met ’n vulsel van mascarpone-kaas tussenin. Ek het dit omskep in ’n tiramisu-frambooskoek wat ideaal is vir spesiale geleenthede. Maak dit die vorige dag om seker temaak die koek stol goed.

Lees verder