Aktrise Nadia Beukes wys haar donker kant: ‘Ek het ’n lae toleransie vir boelies . .’
Die veelsydige en talentvolle Nadia Beukes het Dinsdagaand haar verskyning in ‘Diepe waters’ gemaak as Michelle, ’n verteenwoordiger van ’n swemvereniging wat haar oog op Charity het. Maar alles is nie soos dit lyk nie en het Michelle het beslis ook ’n verskuilde agenda.