FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

Gebak

Appel-tarte-tartin-koek

Tarte tatin is ’n klassieke Franse nagereg gebore uit ’n flop. Dis een waaroor ek baie dankbaar is – genoeg om as inspirasie vir dié koek te dien

Bo-laag:

(wat onder in die pan lê)

  • 200 g (250 ml) donker
  • bruinsuikerm
  • 100 g (110 ml) botter
  • 60 ml water
  • 5 appels, geskil, stronk
  • verwyder en gehalveer
  • 1 x 100 g pekanneute

KoeK

  • 190 g (210 ml) botter
  • 400 ml water
  • 190 ml karringmelk
  • 3 eiers, geklits
  • 460 g (820 ml) koekmeel
  • 10 ml koeksoda
  • 10 ml bakpoeier
  • 600 g (715 ml)
  • strooisuiker
                       
1.Voorverhit oond tot 180 ºC. Verhit bruinsuiker, botter en water in middelslag-braaipan tot kookpunt. Voeg appels by en kook tot stroop dik karamel vorm en appels begin verbruin. Draai appels af en toe om. Voeg neute by en meng deur. Om die koekbeslag te maak word die botter en water tot kookpunt gebring totdat die botter gesmelt het. Laat effens afkoel. Meng die karringmelk by en dan die eiers. Plaas res van bestanddele in groot mengbak en gooi bottermengsel by. Meng tot gladde beslag. 2.Voer ’n 30 cm-losboom-ringpan of enige ander losboompan van jou keuse uit met bakpapier. Spuit goed met kleefwerende kossproei. Skep appels onder in pan met die gesnyde kante na bo. Gooi  stroop oor appels en laat afkoel.
                         
3.Om die koekbeslag te maak word die botter en water tot kookpunt gebring totdat die botter gesmelt het. Laat effens afkoel. Meng die karringmelk by en dan die eiers. Plaas res van bestanddele in groot mengbak en gooi bottermengsel by. Meng tot gladde beslag. Voer ’n 30 cm-losboom-ringpan of enige ander losboompan van jou keuse uit met bakpapier. Spuit goed met kleefwerende kossproei. Skep appels onder in pan met die gesnyde kante na bo. Gooi stroop oor appels en laat afkoel. 4.Gooi beslag in pan met appels en plaas in verhitte oond. Bak vir 35 – 45 minute of tot toetspen skoon uitkom. Laat afkoel in pan en keer versigtig uit op koekbord. Verwyder bakpapier. Sit voor met crème fraîche en ekstra pekanneute.
  • Assistent Liezl Vermeulen