sk1010kids8
Gebak

Bossie blomme

(12 – 14 kolwyntjies)

Gebruik die basiese resepte vir vanielje-kolwyntjies en vanieljeversiersel, om al hierdie kolwyntjies te maak

  • pienk voedselkleursel (hoeveelheid hang af van hoe pienk jy die versiersel wil hê)
  • eetbare blommetjieversierings

Kleur botterversiersel met voedselkleursel. Spuit klein rosette bo-op kolwyntjies tot die hele koekie bedek is. Druk blommetjies oral op koekie.