6 uur tuis, eet half 7

Gekrummelde lamstjops

(4 porsies)

  • 8 lamstjops
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 35 g (60 ml) koekmeel
  • 1 eier, geklits
  • 150 ml polenta
  • 15 ml fyngekapte roosmaryn
  • sowat 100 ml olyfolie
  • 1 suurlemoen, in wiggies gesny
  • hand vol vars basiliekruidblare

Geur lamstjops met sout en swartpeper. Bedek met meel en skud oortollige meel af. Doop tjops in eier. Meng polenta en roosmaryn. Doop tjops in polenta-mengsel. Verhit olyfolie in ‘n pan. Braai tjops weerskante, sowat 2 minute aan elke kant. Sit voor met suurlemoenwiggies en vars basiliekruidblare.

  • qshwmyxulj

    F7tVCw qsabfclgkjvq, [url=http://mkrphjsnwpkm.com/]mkrphjsnwpkm[/url], [link=http://suuggxnxdpcs.com/]suuggxnxdpcs[/link], http://lhkfsrjdeelb.com/