Insect_Party-7
Gebak

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie 2015: Goggas en grille

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind se dag ekstra spesiaal te maak. Die tema van dié partytjie is Goggas en grille.

Insect_Party-17

Laai die ontwerp vir die glasbottel se buitelyne HIER af. Laat druk dit op harde karton by jou naaste drukker en sny dit uit. Koop oorgroot plastiek-goggas en -insekte by jou naaste speelgoedwinkel. Plak dit op elke karton met ’n gomgeweer.

Koop SARIE partytjie vir 5 volledige partytjies en basiese resepte & partytjiedinge PLUS 8 maniere met 1 sponskoek!

Fader SARIE Partytjie Okt