sk1010vinnig_3_
Gebak

Grondboontjie-kolwyntjies

(12 – 14 kolwyntjies)

Volg aanwysing vir basiese resep se beslag. Roer grondboontjiebotter by. Verdeel mengsel tussen bakkies en plaas in warm oond. Bak vir 15 – 20 minute of tot goudbruin en ‘n toetspen skoon uitkom. Haal uit en laat afkoel voor jy die kolwyntjies versier. Meng alles vir versiersel saam. Gebruik ‘n groot lepel en skep op kolwyntjies. Smeer in ‘n mooi patroon.