sk1010kids2
Gebak

Hakskoene en handsakke

(12 – 14 kolwyntjies)

Gebruik die basiese resepte vir vanielje-kolwyntjies en vanieljeversiersel, om al hierdie kolwyntjies te maak

  • 24 eetbare hakskoenversierings
  • 24 eetbare handsakversierings
  • 24 eetbare hartjieversierings
  • 100 g skoenlapper-confetti
  • 100 g pêrel-confetti

Gebruik ‘n spuitsak en spuit groot rosette op elke kolwyntjie. Druk hakskoene, handsakke en hartjies in. Sprinkel skoenlapper- en pêrel-confetti bo-oor.