FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

Gebak

Herman maak ’n Hertzogkoek

Ons ken almal die klassieke hertzoggie gemaak van broskors, goeie appelkooskonfyt en sagte klapper-meringue-bollag. Hier is net ‘n groter weergawe – genoeg vir almal! Herman wys stap vir stap hoe om dit te maak.