Gebak

Herman wys hoe om ganache te maak + nog resepte

Kry jou April-uitgawe van SARIE vir die 4de koekresep in ons reeks, ‘n sjokolade toffiekoek deur SARIE-leser, Elfie Pepler.

[box:full:red:both]

Het jy ’n wen-koekresep? Stuur dit vir ons, sê waar dit vandaan kom en verklap iets oor die storie. Kies Herman dit as een van ons bestes, wen jy ’n jaar se intekening op SARIE. Stuur jou resep na herman.lensing@sarie.com

[/box]