Gebak

Karamel-kolwyntjies

(12 – 14 kolwyntjies)

Volg aanwysing vir basiese resep se beslag. Roer karamel by. Verdeel mengsel tussen bakkies en plaas in warm oond. Bak vir 15 – 20 minute of tot goudbruin en ‘n toetspen skoon uitkom. Haal uit en laat afkoel. Skep vanieljeversiersel op kolwyntjies en maak ‘n holte met ‘n lepel se agterkant in die versiersel. Skep lepels vol karamel in die holtes.