Ballet-8
Gebak

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie 2015: Ballet-tema

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind se dag ekstra spesiaal te maak. Die tema van dié partytjie vir dogtertjies is Kom ons dans.

Ballet-13

Laai HIER die ontwerp vir ons uitnodiging met die papierpoppie op af. Laat druk dit op stewige glanskarton en help die maatjies om dit uit te knip.

Koop SARIE partytjie vir 5 volledige partytjies en basiese resepte & partytjiedinge PLUS 8 maniere met 1 sponskoek!

Fader SARIE Partytjie Okt