sk1010kids1
Gebak

My-hartjie-my-liefie

(12 – 14 kolwyntjies)

Gebruik die basiese resepte vir vanielje-kolwyntjies en vanieljeversiersel, om al hierdie kolwyntjies te maak

  • 2 – 3 sakkies jogurtjelly tots
  • 12 hartjie-versierings

Skep versiersel bo-op kolwyntjies. Druk jelly tots oral op kolwyntjies in gevolg deur ‘n hartjie-koekie. Bind mooi lint om elke kolwyntjie.