Ys_Party-19
Gebak

Ontwerpe vir uit SARIE partytjie 2015: Pikkewyn

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind se dag ekstra spesiaal te maak. 

Laai die pikkewyn-ontwerp HIER af en laat druk dit op argitekpapier by jou naaste drukker. Laat sny ’n laaghoutbord van 1,2 m hoog en 800 cm breed. Plak die pikkewyn met houtlym op die bord. Sny nou ‘n ronde gesig uit met ’n figuursaag.

Koop SARIE partytjie vir 5 volledige partytjies en basiese resepte & partytjiedinge PLUS 8 maniere met 1 sponskoek.

Fader SARIE Partytjie Okt