FOTO: Donna Lewis

FOTO: Donna Lewis

Gebak

Ontwerpe vir uit SARIE partytjie 2015: Sneeuman

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind se dag ekstra spesiaal te maak. 

Laai die ontwerp vir die sneeuman-uitnodiging HIER af en druk dit uit op ’n kleurdrukker. Koop sellofaan-sakkies en vul dit met malvalekkers en pretzels wat jy in wit sjokolade gedoop het. Plak die etikette op die skakkies.

Koop SARIE partytjie vir 5 volledige partytjies en basiese resepte & partytjiedinge PLUS 8 maniere met 1 sponskoek.

Fader SARIE Partytjie Okt