Oondgebakte hoender

Oondgebakte hoender FOTO Micky Hoyle

Gebak

Oondgebakte hoender

Pak Oondgebakte hoender in as proteïen saam met die slaai.

genoeg vir 6

• 100 ml olyfolie
• 12 hoenderstukke
• sout en varsgemaalde swartpeper

Verhit oond tot 180 °C. Sprinkel bietjie olie op bodem van groot oondvaste bak. Plaas hoenderstukke bo-op en sprinkel res van olie oor hoender. Geur met sout en peper. Oondbak 1 uur. Verwyder uit oond en laat afkoel by kamertemperatuur.