Gebak

Paashaas

(12 – 14 kolwyntjies)

Gebruik die basiese resepte vir vanielje-kolwyntjies en vanieljeversiersel, om al hierdie kolwyntjies te maak

  • 36 eetbare hasie-versierings
  • 36 eetbare eier-versierings
  • 100 g confetti-versiering

Smeer kolwyntjies met versiersel. Sit hasies en eiertjie bo-op en sprinkel confetti oor.