FOTO: Lee Malan

Gebak

Patroon om jou eie Kerskoekie-huis te maak

Kry die kinders in die kombuis en bak lebkuchen, die tradisionele Duitse Kerskoekie met sy delikate speserygeur. Versier dit met mooi patrone en bou saam ’n sprokieshuis!

Regs-klik en kies ‘SAVE’:

SARIE Des 2013 Kerskoekie-huis patroon_Bladsy_1 SARIE Des 2013 Kerskoekie-huis patroon_Bladsy_2 SARIE Des 2013 Kerskoekie-huis patroon_Bladsy_3

Kyk die VIDEO hier: