featured
Gebak

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie 2015: Reënboog-tema

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind se dag ekstra spesiaal te maak. Die inspirasie vir dié partytjie is ‘n reënboog.

Laai ons ontwerp vir die origami-piramide-uitnodiging op bladsy 39 van SARIE partytjie HIER af. Stuur saam met elke gas ’n klein boksie inkleurpotlode.

origami

Druk HIERDIE inkleurprente by jou naaste drukker op argitekspapier – dis taamlik goedkoop. Plaas houers met kryte en potlode op die tafel – dit sal die kinders lekker besig hou!

Inkleur_Party-1

 

Laai die reënboog-vlaggies HIER af. Dit sal dadelik die vertrek ophelder.

bunting

Koop SARIE partytjie vir 5 volledige partytjies en basiese resepte & partytjiedinge PLUS 8 maniere met 1 sponskoek.

Fader SARIE Partytjie Okt