Foto deur Micky Hoyle

SARIE KOS FEB/MAART 2013

Foto deur Micky Hoyle SARIE KOS FEB/MAART 2013

Gebak

Salami-en-camembertkaas-broodjie

ʼn Lekker informele manier van onthaal. Sit alles op houtplanke en elkeen maak sy eie broodjie.
(genoeg vir 6)

  • 1 groot rogbrood of enige brood van jou keuse
  • 100 g salami van jou keuse
  • 40 g roketblare
  • 1 bottel (135 g) korrelmosterd
  • 3 – 4 groot tamaties
  • 2 (125 g elk) camembertkase
  • sowat 6 argurkies

Sny brood in snye. Pak al die bestanddele bo-op en geniet.