Gebak

Souttert met biltong en cheddarkaas

(6 porsies)

  • 1 vel (400 g) gekoopte broskorsdeeg
  • 250 g cheddarkaas, gerasper
  • 150 g gesnyde biltong
  • 4 eiers
  • 375 ml room

Verhit oond tot 180 °C. Voer ‘n gesmeerde tertbak van sowat 32 cm uit met deeg. Gooi cheddarkaas in bak en strooi biltong oor. Klits eiers en room saam en gooi oor vulsel. Plaas in warm oond en bak vir sowat 1 uur tot vulsel gestol het. Laat staan vir sowat 10 minute voor jy die tert voorsit.

  • ndzpbdry

    pFu8X0 fqjpcivnfbsu, [url=http://idxipzeqytva.com/]idxipzeqytva[/url], [link=http://svjytzyovvxx.com/]svjytzyovvxx[/link], http://fztpfbeaktfc.com/