DOTO: Donna Lewis

Gebak

VIDEO: Herman maak stap vir stap ’n heuning-appeltert

 

In dié video wys Herman jou hoe om die heuning-appeltert in SARIE se Maart-uitgawe te maak.

 

Maart se Tert van die Maand is Julie Fourie van Port Elizabeth se heerlike heuning-appeltert. Herman wys jou stap vir stap hoe om dié tert te maak.

 

Steve Janine Maart voorblad cover

 

 

Onthou om die Maart-uitgawe van SARIE vir die volledige resep te koop .