Gebak

Pizza-oond: Spesiale aanbod

Die Pizza Braai Oven is ‘n moet vir elke huis! Waar jy gewoonlik jou vriende vir ‘n braai nooi, kan jy nou pizza-aande by jou huis hou met dié oondjie wat gerieflik in jou binnebraai pas. Laat almal die bestanddele vir hul pizzas kies en bak dit dan binne 5 tot 6 minute tot ‘n lekker dun kors. Of nes jy dit verkies!

box:full:red:both]

Spesiale aanbod

Stuur ‘n e-pos na info@pizzabraaioven.co.za met die kodewoord ‘SARIE.com’ en jy kwalifiseer om jou Pizza Braai Oven teen R1299 te koop.

[/box]

Om te onthou:

  • Maak jou eie pizza by die huis
  • Ideaal vir kampering, buitebraai of piekniek hou.
  • Pizza Braai Oven word vervaardig deur die grootste buitebraai-vervaardiger in SA
  • Pas in enige binnebraai
  • Maklik om te gebruik
  • Die pizza kry ‘n lekker dun kors
  • Baktyd slegs 5 tot 6 minute
  • Ideaal vir winter én somer

** Om meer te lees oor die Pizza Braai Oven, klik by www.pizzabraaioven.co.za. Stuur ‘n e-pos na mvjooste@uwc.ac.za of info@pizzabraaioven.co.za of kontak hulle by 083 273 1996


[box:full:grey:both]

KLIK HIER vir 6 van die lekkerste pizza-resepte

[/box]