Bos_Vriende-26
Gebak

Ontwerpe vir uitnodigings uit SARIE partytjie: Woud-tema

Die nuwe SARIE partytjie is nou op die rak! Koop dit saam met SARIE se Oktober-uitgawe vir slegs R59,90 (vir albei tydskrifte) by uitsoekwinkels. Hier is van die ontwerpe wat jy kan uitdruk om jou kind se dag ekstra spesiaal te maak. Die tema van dié partytjie is die woud.

Bos_Vriende-12

Laai HIER die bos-uitnodiging af.

SELFDOEN: Maak klein vingerpoppies soos bere, uile en hasies uit vilt: Sny die buitelyne en plak bo-op mekaar met materiaalgom. Plak poppies op uitnodiging vas.

Bos_Vriende-11

Laai die verskeidenheid patrone vir die vilt-maskers op bladsy 35 van SARIE partytjie HIER af. Volg die aanwysings op die vorms en sny die dele uit verskeie kleure vilt. Stik Vilene (tussenvoering-materiaal) tussen die lae vas en plak detail vas met materiaalgom. Sny stukke broekrek en stik vas aan die maskers.

Bos_Vriende-1

Koop SARIE partytjie vir 5 volledige partytjies en basiese resepte & partytjiedinge PLUS 8 maniere met 1 sponskoek.

Fader SARIE Partytjie Okt